Maak die stukkende hart gesondVoorbeeld

Healing The Wounded Heart

DAG 32 VAN 40

"God is lief vir die woord ONMOONTLIK"

Net soos met Sara, was dit God se plan om die onmoontlike te doen. Anders as in Sara se geval, was dit Elisabet se man vir wie dit moeilik was om te glo wat die engel gesê het. Eintlik was dit vir Elisabet makliker as vir Sara om te glo dat God in hulle lewens aan die werk was. Haar man kon praat voordat hy God in die tempel gaan dien het, maar toe hy huis toe kom, kon hy nie 'n woord uitkry nie.
Dag 31Dag 33

Aangaande hierdie leesplan

Healing The Wounded Heart

Maak jou emosionele wonde gesond deur middel van die Woord van God, sodat jy Hom beter kan dien.

More

We would like to thank More Than Just Coffee by Bonnie Beardsley for providing this plan.