Maak die stukkende hart gesondVoorbeeld

"Jesus het gegaan ..."
Die meeste Jode sou uit hul pad gaan om nie deur Samaria te reis nie. Die Jode het met minagting neergesien op die Samaritane omdat hulle van gemengde afkoms was en wou niks met hulle te doen gehad het nie. Jesus was op 'n sending na die hele wêreld om elkeen met die Vader te versoen.

Aangaande hierdie leesplan

Maak jou emosionele wonde gesond deur middel van die Woord van God, sodat jy Hom beter kan dien.
More
We would like to thank More Than Just Coffee by Bonnie Beardsley for providing this plan.