Maak die stukkende hart gesondVoorbeeld
"Sodat dit nie vir my nodig is ..."
Sy wou die water hê wat Jesus aangebied het sodat sy nie weer na daardie put hoef te gaan en die mense van die dorp raakloop nie. Hoeveel kere het jy soos sy gevoel en wou jy wegkruip en niks doen waaroor ander mense kon skinder nie.

Aangaande hierdie leesplan
Maak jou emosionele wonde gesond deur middel van die Woord van God, sodat jy Hom beter kan dien.
More
We would like to thank More Than Just Coffee by Bonnie Beardsley for providing this plan.