Maak die stukkende hart gesondVoorbeeld

Healing The Wounded Heart

DAG 37 VAN 40

"Dit was omtrent twaalfuur die middag ..."

Die dissipels het dorp toe gegaan om kos te koop terwyl Jesus by die put gerus het. 'n Vrou het kom water skep. Sy het daardie tyd van die dag gekom, die warmste deel van die dag, in die hoop dat niemand anders daar sou wees nie. Die ander vroue het haar vermy en beskinder.
Dag 36Dag 38

Aangaande hierdie leesplan

Healing The Wounded Heart

Maak jou emosionele wonde gesond deur middel van die Woord van God, sodat jy Hom beter kan dien.

More

We would like to thank More Than Just Coffee by Bonnie Beardsley for providing this plan.