Maak die stukkende hart gesondVoorbeeld

Healing The Wounded Heart

DAG 31 VAN 40

"Kinderloos"

Daar was 'n groot stigma aan verbonde. Daar is na die vrou gekyk as iemand wat sonde in haar lewe het sodat God daarvan weerhou het om haar met kinders te seën. Elisabet was nie net kinderloos nie, maar ook verby die vrugbare jare. Sy het niemand gehad wat na haar sou kon omsien as sy 'n weduwee word of op haar oudag nie.
Dag 30Dag 32

Aangaande hierdie leesplan

Healing The Wounded Heart

Maak jou emosionele wonde gesond deur middel van die Woord van God, sodat jy Hom beter kan dien.

More

We would like to thank More Than Just Coffee by Bonnie Beardsley for providing this plan.