Maak die stukkende hart gesondVoorbeeld

Healing The Wounded Heart

DAG 30 VAN 40

"'n Deel van die gemeenskap"

As gevolg van haar geloof in God, is Ragab en haar familie gered van die verwoesting van Jerigo. Sy is deur die Israeliete aanvaar, het getrou, kinders gehad en by hulle gewoon en nie meer aan die stad se buitewyke nie. Sy was Boas se ma, wat kan verklaar hoekom hy gewillig was om Rut as vrou te aanvaar. Hy was nie soos die ander persoon wat 'n nader familielid aan haar was, maar meer bekommerd oor sy erfporsie was nie.
Dag 29Dag 31

Aangaande hierdie leesplan

Healing The Wounded Heart

Maak jou emosionele wonde gesond deur middel van die Woord van God, sodat jy Hom beter kan dien.

More

We would like to thank More Than Just Coffee by Bonnie Beardsley for providing this plan.