Maak die stukkende hart gesondVoorbeeld

Healing The Wounded Heart

DAG 29 VAN 40

"Die bloedrooi tou"

Ek het nooit besef dat die rooi tou wat Ragab by haar venster laat uithang het, dieselfde tou was waarmee die verkenners afgeklim het om uit die stad te ontsnap nie. Ek dink toe ek die storie as kind gehoor het, het ek gedink dit was 'n dun toutjie wat in die venster gehang was. Die bloedrooi tou was egter dik en sterk genoeg om die gewig van die verkenners te dra terwyl hulle teen die muur by Ragab se venster afgeklim het. Dit sou verseker soos 'n stroom bloed gelyk het wat teen die muur afloop.
Dag 28Dag 30

Aangaande hierdie leesplan

Healing The Wounded Heart

Maak jou emosionele wonde gesond deur middel van die Woord van God, sodat jy Hom beter kan dien.

More

We would like to thank More Than Just Coffee by Bonnie Beardsley for providing this plan.