Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

EGTE WAARDE
Die Hebreeuse vroedvroue het God gevrees en nie die koning se opdrag gehoorsaam nie. Dit is interessant dat die Bybel die name van die vroedvroue noem, maar nie die naam van die Egiptiese koning nie. Gemeet aan wêreldse standaarde maak dit nie sin nie. Egiptiese konings is meer belangrik as Hebreeuse vroedvroue. Mense wat op aarde vereer word, besit nie noodwendig die kwaliteite waarvan God hou nie.
Dit is so maklik om aanvaarding, status en bekendheid vir ons kinders te begeer. Die versoeking is daar om ons samelewing se definisie van "sukses" na te streef. God se plan vir ons kinders mag dalk nie vir hulle wêreldse roem bring nie. Ons moet nogtans bly wees, want daar is 'n geen groter seën as om kinders groot te maak wat getrou is aan hulle roeping nie.
Moedig jy jou kinders aan om betekenisvol te wees vir die wêreld of vir God?

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com