Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

GEROEP TOT OUERSKAP
Soms verstaan ons nie hoekom God ons tot 'n spesifieke taak of bediening roep nie. Dit lyk vir ons asof ander mense meer gekwalifiseerd is om die uitdaging in die gesig te staar. En tog lees ons in die Bybel dat God herhaalde kere die mees onwaarskynlike mense gebruik het om sy doel te bereik. Daar is geen groter roeping as ouerskap nie. As jy nie geskik voel vir die taak nie, is dit omdat jy jou vertroue in die verkeerde persoon plaas! Streef daarna om 'n uitstekende ouer te wees, maar wees bewus daarvan dat God nie afhanklik is van jou kennis en vermoë om sy resultate te bereik nie.
Wanneer jy oorweldig voel, onderwerp jou aan God se beheer en vertrou op Hom. Hy sal voorsien.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com