Liefde sonder vooroordeelVoorbeeld

Liefde sonder vooroordeel

DAG 6 VAN 27

Oordenkingsvrae: 

Week 1

1. Wat het God vir Jona gesê om te doen? Is daar 'n manier om van God en sy opdragte af weg te hardloop?   

2. Somtyds vergeet ons dat ons nie in beheer van ons lewens is nie. Hoe kan ons sien dat God in beheer is in Jona se reis?  

3. Dink oor al die dinge wat God jou vra om nou te doen. Is jy gehoorsaam aan Hom of probeer jy weghardloop?

4. Hoe kan ons vorentoe beweeg wanneer ons sondig en ongehoorsaam is aan God? 

5. Wetende dat ons almal “naak” in God se oë is, hoe behoort dit die wyse waarop ons leef te beïnvloed?

Dag 5Dag 7

Aangaande hierdie leesplan

Liefde sonder vooroordeel

Die boek van Jona is nie net 'n verhaal van 'n barmhartige God en 'n opstandige nasie nie, maar 'n barmhartige God en sy ongehoorsame kind. Mag jy bemoedig word soos jy hierdie kragtige verhaal van God se eindelose genade en barmhartigheid lees, en mag jy nooit vergeet dat niemand te sleg is om gered te word nie. 

More

Ons wil graag Liefde God bedank vir dankie vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus:
http://liefgodgrootliks.wordpress.com