Liefde sonder vooroordeelVoorbeeld
![Liefde sonder vooroordeel](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F12704%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Lees: Jona 2:8-10
SOAP: Psalm 50:23
Jona het verlossing ervaar die oomblik toe hy besef dat alles oor gehoorsaamheid gaan. Gehoorsaamheid is so 'n maklike en tog so 'n moeilike ding! Ons hoef nie God se planne te verstaan nie. Ons hoef nie eens daarvan te hou nie. Ons hoef net gehoorsaam te wees aan wat ookal God van ons vra.
Soms stel ek ons lewens voor as een van daardie menslike skaakspeletjies. In hierdie speletjie neem mense die plekke van die skaakstukke op 'n lewensgrootte skaakbord in en een persoon per span beweeg die stukke deur vir die mense op die grond te vertel hoe om te beweeg en watter stappe om te neem. Daardie persoon sit op 'n hoë stoel, wat hulle ‘n groter prentjie van die hele bord gee, terwyl die skaakstukke slegs die paar blokkies rondom hulle kan sien.
Die skaakstukke het so 'n beperkte visie dat hulle besluite kan neem slegs op grond van die klein stukkie van die bord wat hulle kan sien. Hierdie besluite mag egter nie die beste op die langtermyn wees nie. Hulle moet gelei word deur iemand wat die hele prentjie kan sien en sy instruksies gehoorsaam om die spel te wen.
Neem jy jou besluite gebaseer slegs op die beperkte visie van die situasies wat jou in die gesig staar? Wanneer ons probeer om uit te vind wat volgende kom, in plaas daarvan om te vertrou in die Een wat al die stukke bymekaar kan sien, ignoreer ons die feit dat die beste ding om te doen is om God te gehoorsaam en Hom die leiding te laat neem.
Liewe Vader, vergewe my dat ek dink ek weet beter as U. Help my om altyd u leiding te vertrou en om 'n lewe van totale gehoorsaamheid aan U te leef. Amen.
Aangaande hierdie leesplan
![Liefde sonder vooroordeel](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F12704%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Die boek van Jona is nie net 'n verhaal van 'n barmhartige God en 'n opstandige nasie nie, maar 'n barmhartige God en sy ongehoorsame kind. Mag jy bemoedig word soos jy hierdie kragtige verhaal van God se eindelose genade en barmhartigheid lees, en mag jy nooit vergeet dat niemand te sleg is om gered te word nie.
More
Ons wil graag Liefde God bedank vir dankie vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus:
http://liefgodgrootliks.wordpress.com
Verwante Leesplanne
![Beloftes van God](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F13038%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Beloftes van God
![Koester jou hartsmense](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F13927%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Koester jou hartsmense
![’n Hart vol Dankbaarheid](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F14577%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
’n Hart vol Dankbaarheid
![Nuwe Lewe: 10-dae Leesplan deur Doxa Deo](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F14733%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Nuwe Lewe: 10-dae Leesplan deur Doxa Deo
![Here, hoor U my? deur Nina Smit](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F13717%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Here, hoor U my? deur Nina Smit
![Die Wapenrusting Van God](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F13579%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Die Wapenrusting Van God
![Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F15155%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo
![Jy Kán Verander Deur Gerdi van den Berg](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F13557%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Jy Kán Verander Deur Gerdi van den Berg
![Vrede wat alle verstand te bowe gaan](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F14251%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Vrede wat alle verstand te bowe gaan
![Dít Het Jesus Nooit Gesê Nie](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F15847%2F320x180.jpg&w=640&q=75)