Liefde sonder vooroordeelVoorbeeld
Oordenkingsvrae:
Week 2
1. Wat gebeur wanneer ons na die Here toe uitroep? Hoe beïnvloed dit ons gebedslewe?
2. Soek Skrifgedeeltes op wat jou verseker van die waarheid dat God jou smeekgebede hoor.
3. Kan jy 'n tyd onthou toe God jou uit die diepste put uitgebring het? Hoe het God alles vir jou ten goede en tot sy glorie laat meewerk?
4. Hoe offer ons met danksegging aan die Here (soos Jona in vers 9)? Hoekom is dit moeilik?
5. Hoe kan God se Woord op 'n praktiese manier ons hoop wees?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Die boek van Jona is nie net 'n verhaal van 'n barmhartige God en 'n opstandige nasie nie, maar 'n barmhartige God en sy ongehoorsame kind. Mag jy bemoedig word soos jy hierdie kragtige verhaal van God se eindelose genade en barmhartigheid lees, en mag jy nooit vergeet dat niemand te sleg is om gered te word nie.
More
Ons wil graag Liefde God bedank vir dankie vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus:
http://liefgodgrootliks.wordpress.com