Oswald Chambers: Vrede - Lewe deur die GeesVoorbeeld
![Oswald Chambers: Peace - Life in the Spirit](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1032%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Ons beperk onsself en ons begrip van God. Ons kyk die Goddelike Natuur wat die beste deur vrouwees gesimboliseer word, mis. Dit is juis hierdie kant van die Goddelike Natuur wat gewis deur die Trooster verteenwoordig word. Dit is die Trooster wat die liefde van God in ons harte uitstort. Dit is die Trooster wat ons eenmaak met Jesus, deur die wonderlike Woord, totdat ons met God gevul word. Dit is die Trooster wat die vrug van liefde, vreugde, vrede, lankmoedigheid, goedertierenheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing voortbring. Deur sy leiding vind ons dissipline en 'n begrip van God, wat alle kennis oortref.
O Heer, vat hierdie negatiewe gedagtes weg en vervang dit met vrede, reinheid en krag. Vervul my vandag met u teerheid, deernis en genade.
OORDENKINGSVRAE:
1. Hoekom is dit onmoontlik om vrede met God te hê solank ons met die teenoorgestelde geslag stry?
2. Waarom het vrede teerheid, krag, reinheid en deernis nodig?
Aanhalings uit: "Christian Discipline" en "Knocking at God’s Door", © Discovery House Uitgewers
O Heer, vat hierdie negatiewe gedagtes weg en vervang dit met vrede, reinheid en krag. Vervul my vandag met u teerheid, deernis en genade.
OORDENKINGSVRAE:
1. Hoekom is dit onmoontlik om vrede met God te hê solank ons met die teenoorgestelde geslag stry?
2. Waarom het vrede teerheid, krag, reinheid en deernis nodig?
Aanhalings uit: "Christian Discipline" en "Knocking at God’s Door", © Discovery House Uitgewers
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
![Oswald Chambers: Peace - Life in the Spirit](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1032%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
"Vrede: Lewe deur die Gees" is 'n inspirerende skat van aanhalings uit die werke van Oswald Chambers, die wêreld se mees geliefde oordenkingskrywer en outeur van "My Utmost for His Highest". Vind rus in God en kry 'n dieper begrip van die belangrikheid van God se vrede in jou lewe.
More
Baie dankie aan Discovery House Uitgewers wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek www.utmost.org vir meer inligting
Verwante Leesplanne
![Oswald Chambers: Vreugde - Krag In Die Here](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1041%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Oswald Chambers: Vreugde - Krag In Die Here
![Lewe Deur Die Gees: Oordenkings Deur John Piper](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F3841%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Lewe Deur Die Gees: Oordenkings Deur John Piper
![Span Jou Tyd In Vir God](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1355%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Span Jou Tyd In Vir God
![Om Die Stem Van God Te Hoor](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1281%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Om Die Stem Van God Te Hoor
![Glo God Is Goed — Ongeag](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1930%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Glo God Is Goed — Ongeag
![Soek Daagliks Die Hart Van God — Wysheid](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F13048%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Soek Daagliks Die Hart Van God — Wysheid
![Delf dieper deur Romeine](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54169%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Delf dieper deur Romeine
![Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55460%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?
![Voltydse Volharding](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54920%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Voltydse Volharding
![Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54919%2F320x180.jpg&w=640&q=75)