Ontdek jou Finansiële PadVoorbeeld
![Finding Your Financial Path](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1028%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Beter beplanning beteken beter keuses.
Ons ken almal mense wat impulsiewe kopers is. Sodra 'n salaris inkom, is mense by die deur uit om alles wat hulle verdien het uit te gee. Dit is maklik om vas te val in dieselfde salaris-tot-salaris leefstyl, sonder enige gedagte aan die toekoms.
Geld kan gebruik word om aankope te doen, rekeninge te betaal en kos op die tafel te sit. Maar wanneer ons alles spandeer sodra ons dit ontvang, faal ons om 'n verantwoordelike rentmeester te wees van dit wat God ons gegee het. 'n Deel daarvan om 'n getroue rentmeester van God se geld te wees, behels hoe ons spaar, nie net hoe ons spandeer nie.
Om te spaar, gaan oor beplanning vir die toekoms. Spaar stel jou in staat om jouself en jou gesin te onderhou indien jy jou werk verloor of 'n noodgeval opduik. Spaar bied ons ook die vryheid om te kan doen wat God ons ook al vra om te doen. Elke keer wanneer ons ons inkomste kry, moet ons eers 'n gedeelte eenkant hou om na God terug te bring, en dan beplan om te spaar. Wanneer ons elke salaris spandeer sonder om geld eenkant te hou, raak ons 'n slaaf van ons omstandighede en laat geen ruimte vir God nie.
Dink hieroor:
1. Noem drie maniere waarop jy jou geld impulsief spandeer.
2. Hoe kan jy begin spaar sodat jy voorbereid kan wees vir wat God vir jou beplan het?
Bid:
Jesus, help my om selfbeheersing te beoefen, sodat ek 'n wyse rentmeester van u geld kan wees.

Aangaande hierdie leesplan
![Finding Your Financial Path](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1028%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Hierdie leesplan is geskep deur NewSpring personeel en vrywilligers om jou te help op jou finansiële reis. Lees daagliks 'n oordenking en bring tyd met God deur met behulp van die Skrif, vrae en gebede wat voorsien word. Het jy hulp nodig om God eerste in jou finansies te stel? Laai maandelikse en/of weeklikse begrotingsvorms af, kyk na preke en word aangemoedig deur suksesverhale by www.newspring.cc/financialplanning
More
We would like to thank NewSpring Church for providing this plan. For more information, please visit: www.newspring.cc
Verwante Leesplanne
![Bid Vir Jou Olifant - Bid Moedige Gebede](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1286%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Bid Vir Jou Olifant - Bid Moedige Gebede
![Familie Eerste Maak Saak](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F2575%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Familie Eerste Maak Saak
![Oorwinning Deur Middel Van Swakheid](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F3594%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Oorwinning Deur Middel Van Swakheid
![Om na God te Luister](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1763%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Om na God te Luister
![Tydbestuur Beginsels uit die Woord van God](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F11397%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Tydbestuur Beginsels uit die Woord van God
![Span Jou Tyd In Vir God](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1355%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Span Jou Tyd In Vir God
![Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54919%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs
![Voltydse Volharding](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54920%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Voltydse Volharding
![Delf dieper deur Romeine](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54169%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Delf dieper deur Romeine
![Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55460%2F320x180.jpg&w=640&q=75)