Ontdek jou Finansiële PadVoorbeeld
Skuld is 'n keuse.
Inkopieterapie is baie soos die indruk wat dit skep om te wees — inkopies doen om jou gemoedstemming of ingesteldheid te verbeter. Die wêreld vertel ons dat ons mooi dinge verdien, ongeag of ons dit kan bekostig of nie. Sonder om geld te deponeer, kan jy 'n motor finansier, met vakansie gaan of 'n slaapkamerstel koop.
Dit is maklik om vasgevang te word in die strik om nuwe dinge te koop om beter te voel en in die proses die maksimum op ons kredietkaarte te spandeer. Wanneer die druk om die rekeninge te betaal oorweldigend raak, koop ons weer iets nuuts om ons op te beur. Dit kan vinnig 'n bose kringloop word.
As volgelinge van Jesus kan ons vry wees van die las van skuld. Jesus het gesterf om ons van alle vorme van slawerny te bevry, insluitende kredietkaarte.
Finansiële gevangenskap is 'n keuse. Dit is 'n keuse om aan die tydelike tevredenheid toe te gee om geld te spandeer. In Galasiërs 5:1 vertel die apostel Paulus aan die kerk van Galasië om vas te staan en nie weer deur die juk van slawerny belas te word nie. Hierdie vers is vandag nog op ons van toepassing. God begeer meer vir ons as finansiële kommer en 'n stapel rekeninge. Jesus het vir ons gesterf sodat ons in vryheid kan leef, insluitende vryheid van skuld.
Dink hieroor:
1. Hoe het jou finansiële laste jou vasgevang laat voel?
2. Waarvoor wens jy dat jy die finansiële vryheid gehad het?
3. Watter stappe kan jy neem om daar te kom?
Bid:
Liewe Jesus, U alleen kan die verlange van my hart vervul. Gee my die moed om in vryheid te leef in plaas daarvan om terug te gaan na vorige euwels.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Hierdie leesplan is geskep deur NewSpring personeel en vrywilligers om jou te help op jou finansiële reis. Lees daagliks 'n oordenking en bring tyd met God deur met behulp van die Skrif, vrae en gebede wat voorsien word. Het jy hulp nodig om God eerste in jou finansies te stel? Laai maandelikse en/of weeklikse begrotingsvorms af, kyk na preke en word aangemoedig deur suksesverhale by www.newspring.cc/financialplanning
More
We would like to thank NewSpring Church for providing this plan. For more information, please visit: www.newspring.cc