JESAJA 16:4-5

JESAJA 16:4-5 AFR83

Neem Moab se vlugtelinge in beskerming, wees vir ons 'n skuilplek teen dié wat vir ons wil vernietig!” Wanneer die nood verby is, die verwoesting tot 'n einde kom en dié wat die land vertrap, weg is, sal die Here in sy trou 'n troon oprig, en daarop sal 'n heerser sit uit die nageslag van Dawid. Hy sal betroubaar wees: hy sal hom beywer vir wat reg is, hy sal reg laat geskied.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 16:4-5

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid