Jesaja 16:4-5

Jesaja 16:4-5 AFR20

Laat die vlugtelinge van Moab by jou vertoef. Wees vir hulle 'n skuilplek teen die verwoester. Wanneer die verdrukker nie meer daar is nie, die verwoesting afgeloop het, die vernielers uit die land verdwyn het, sal, deur troue liefde, 'n troon gevestig word. Daarop sal iemand in getrouheid in die tent van Dawid sit – iemand wat regspreek, wat streef na wat reg is, en ervare is in geregtigheid.