JESAJA 16:4-5

JESAJA 16:4-5 NLV

Laat Moab se vlugtelinge tussen julle bly. Beskerm ons tot die vernietiger verbygegaan het.” Wanneer verdrukking en verwoesting verbygegaan het en die vyand verdwyn het, sal Dawid se troon deur liefde gevestig word. Van daardie troon af sal ’n getroue koning regeer en hy sal doen wat regverdig en reg is.