2 TESSALONISENSE 1:2-3

2 TESSALONISENSE 1:2-3 NLV

Mag die genade en vrede van God ons Vader en van die Here Jesus Christus met julle wees. Broers en susters, dit is gepas dat ons altyd vir God dankie sal sê vir julle, want julle geloof hou net aan groei en julle almal se liefde vir mekaar word net groter!

Video for 2 TESSALONISENSE 1:2-3

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 TESSALONISENSE 1:2-3