2 Tessalonisense 1:2-3

2 Tessalonisense 1:2-3 DB

God ons Vader en die Here Jesus Christus se oorvloedige goedheid en vrede is met julle. My broers en susters, ons dank God altyd vir julle. Hoe anders? Want die wonderlikste dinge is daar by julle aan die gebeur: julle vertroue in die Here word by die dag sterker. En julle almal se liefde vir mekaar word net al hoe groter.

Video for 2 Tessalonisense 1:2-3

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Tessalonisense 1:2-3