2 Thessalonisense 1:2-3

2 Thessalonisense 1:2-3 AFR20

Genade vir julle en vrede van God, ons Vader, en die Here Jesus Christus. Soos dit gepas is, moet ons God altyd oor julle dank, broers, omdat julle geloof uitermate groei, en een en almal van julle se liefde vir mekaar toeneem.

Video for 2 Thessalonisense 1:2-3

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Thessalonisense 1:2-3