1
GENESIS 13:15
Afrikaans 1983
Die hele land wat jy sien, gee Ek vir altyd aan jou en jou nageslag.
Сравнить
Изучить GENESIS 13:15
2
GENESIS 13:14
Nadat Lot van Abram af weg is, het die Here vir Abram gesê: “Kyk tog rond, kyk van hier af waar jy is, na die noorde en die suide, na die ooste en die weste.
Изучить GENESIS 13:14
3
GENESIS 13:16
Ek sal jou nageslag so baie maak soos die stof van die aarde. As iemand die stof van die aarde kan tel, sal jou nageslag ook getel kan word.
Изучить GENESIS 13:16
4
GENESIS 13:8
Toe sê Abram vir Lot: “Daar behoort nie 'n getwis te wees tussen my en jou en tussen my veewagters en joune nie, want ons is familie.
Изучить GENESIS 13:8
5
GENESIS 13:18
Abram het sy tente versit en gaan woon by die groot bome van Mamre by Hebron. Daar het hy 'n altaar vir die Here gebou.
Изучить GENESIS 13:18
6
GENESIS 13:10
Lot het toe rondgekyk en gesien die hele Jordaanstreek tot by Soar het so volop water soos 'n tuin van die Here, soos Egipte. Dit was naamlik nog voordat die Here Sodom en Gomorra verwoes het.
Изучить GENESIS 13:10
Домой
Библия
Планы
Видео