YouVersion Logo
Search Icon

21 Dae Vas en GebedSample

21 Dae Vas en Gebed

DAY 14 OF 21

Toegewyde Verhouding

God het ons gemaak om in verhouding met Hom te leef en nie in isolasie nie. Vir ons om in verhouding met Hom te kan leef moet ons sy stem kan hoor.

Bid dus vandag dat Hy met jou sal praat. Maak jou geestelike ore oop en luister aandagtig na sy stem. Hy wil in verhouding met jou staan.

Day 13Day 15

About this Plan

21 Dae Vas en Gebed

Ons as gemeente gaan elke jaar in 'n tyd van vas en gebed in. Dit strek oor 'n 21 dae tydperk. Vir die 21 dae, is daar elke dag 'n fokuspunt waarvoor ons saam as gemeente sal bid en vertrou. "Geloof benodig gebed vir sy groei en volle ontwikkeling, en gebed benodig vas vir dieselfde rede." - Finnis Jennings Dake

More