YouVersion Logo
Search Icon

21 Dae Vas en GebedSample

21 Dae Vas en Gebed

DAY 16 OF 21

Die Denke van Christus

Die spreekwoord sê: "Wat die hart van vol is loop die mond van oor." Dit is so belangrik vir ons om elke dag oor ons gedagtes te waak. Dit bepaal jou aksies, optrede en keuses. Neem jou gedagtes gevange tot die gehoorsaamheid aan Christus.

Vra die Heilige Gees vandag om elke gedagte gevange te neem en neer te lê wat nie van Hom af is nie. Verklaar dan dat jou denke aan Hom behoort.

Day 15Day 17

About this Plan

21 Dae Vas en Gebed

Ons as gemeente gaan elke jaar in 'n tyd van vas en gebed in. Dit strek oor 'n 21 dae tydperk. Vir die 21 dae, is daar elke dag 'n fokuspunt waarvoor ons saam as gemeente sal bid en vertrou. "Geloof benodig gebed vir sy groei en volle ontwikkeling, en gebed benodig vas vir dieselfde rede." - Finnis Jennings Dake

More