YouVersion Logo
Search Icon

21 Dae Vas en GebedSample

21 Dae Vas en Gebed

DAY 20 OF 21

Liefde vir God se Woord

Dank God vandag vir sy Woord. Een woord van God kan ‘n persoon se lewe onherroeplik verander. Moet nie sy Woord vir jouself hou nie. Bid vir die mense om jou en deel sy Woord met hulle. Vra God vandag om vir jou geleenthede te skep om sy Woord oor ander mense te spreek.

Ken die Woord van God en laat dit elke dag deel uitmaak van jou lewe.

Day 19Day 21

About this Plan

21 Dae Vas en Gebed

Ons as gemeente gaan elke jaar in 'n tyd van vas en gebed in. Dit strek oor 'n 21 dae tydperk. Vir die 21 dae, is daar elke dag 'n fokuspunt waarvoor ons saam as gemeente sal bid en vertrou. "Geloof benodig gebed vir sy groei en volle ontwikkeling, en gebed benodig vas vir dieselfde rede." - Finnis Jennings Dake

More