YouVersion Logo
Search Icon

21 Dae Vas en GebedSample

21 Dae Vas en Gebed

DAY 18 OF 21

Geloof

Geloof is een van die belangrikste aspekte van ons wandel as Christene. Sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag.

God sal jou behoeftes en begeertes kom ontmoet volgens jou geloof. Vra God vandag vir geloof. Geloof om die onmoontlike te oorwin. Glo dat Hy sal deurkom in elke area van jou lewe.

Day 17Day 19

About this Plan

21 Dae Vas en Gebed

Ons as gemeente gaan elke jaar in 'n tyd van vas en gebed in. Dit strek oor 'n 21 dae tydperk. Vir die 21 dae, is daar elke dag 'n fokuspunt waarvoor ons saam as gemeente sal bid en vertrou. "Geloof benodig gebed vir sy groei en volle ontwikkeling, en gebed benodig vas vir dieselfde rede." - Finnis Jennings Dake

More