YouVersion Logo
Search Icon

21 Dae Vas en GebedSample

21 Dae Vas en Gebed

DAY 17 OF 21

Gehoorsaamheid aan God

Kyk na God vir leiding in jou lewe en volg Hom met volle vrymoedigheid. Wees radikaal gehoorsaam aan Hom en bid vandag vir die mense om jou om gehoorsaam te wees aan God en dit waarvoor hulle geroep is.

Wanneer ons na mense om ons kyk en vrees vir mense het in plaas van vrees vir God, is dit so moeilik om gehoorsaam te wees aan Hom.

Vra Hom vandag om jou te help om jou oë op Hom gevestig te hou, om jou vrees vir mense te verloor, jou identiteit in Hom te anker en radikaal gehoorsaam te wees.

Day 16Day 18

About this Plan

21 Dae Vas en Gebed

Ons as gemeente gaan elke jaar in 'n tyd van vas en gebed in. Dit strek oor 'n 21 dae tydperk. Vir die 21 dae, is daar elke dag 'n fokuspunt waarvoor ons saam as gemeente sal bid en vertrou. "Geloof benodig gebed vir sy groei en volle ontwikkeling, en gebed benodig vas vir dieselfde rede." - Finnis Jennings Dake

More