21 Dae Vas en GebedSample
Onwankelbare Koninkryk
Dank God vandag vir ‘n onwankelbare koninkryk. Wanneer ons om ons kyk, is daar nie veel waarvan ons 100% seker kan wees nie, behalwe ons rots, Jesus. Hy is onveranderbaar en standvastig. Soek vandag sy koninkryk.
Scripture
About this Plan
Ons as gemeente gaan elke jaar in 'n tyd van vas en gebed in. Dit strek oor 'n 21 dae tydperk. Vir die 21 dae, is daar elke dag 'n fokuspunt waarvoor ons saam as gemeente sal bid en vertrou. "Geloof benodig gebed vir sy groei en volle ontwikkeling, en gebed benodig vas vir dieselfde rede." - Finnis Jennings Dake
More