Spreuke – eenjaarleesplanSample
Spreuke beskryf die verskil tussen die regverdige en die goddelose aan die hand van hulle besorgdheid oor hulle kleinvee. Die regverdige ken die behoeftes van sy diere en voorsien daarin. Die goddelose is wreed selfs al gee hy voor dat hy ontfermend optree.
Scripture
About this Plan
Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More