Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke leer ons om ’n wag voor ons mond te sit. Sê liewer niks as om iemand anders te minag. Dit kan goed voel om iemand so af te kraak, maar kan jou diep in die moeilikheid bring. Betroubare mense lap niks uit nie. ’n Geheim is veilig by hulle. Wees dus uiters versigtig vir skinderbekke.
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

A Teen's Guide To: Being Unafraid and Unashamed

10 F-Words for the Faith-Driven Entrepreneur

For New Followers of Jesus - 30 Bible Studies

Stronger Together: Pursuing Your True North With Others

Deep Waters, Deeper Love: Marriage Lessons From Jonah

The Antidote for Anxiety

Finding Peace in the Pause

Overcoming Suffering

Seeing the World With God’s Eyes
