YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 356 OF 365

Moet nooit toelaat dat jou maniere jou in die steek laat nie.

Verse 21 tot 23. Die lewe word regtig ondraaglik gemaak deur vier soorte mense wat ‘n onverwagse geluk smaak, maar dit nie met grasie kan hanteer nie. Hulle maniere laat hulle in die steek:

1. ‘n slaaf wat koning word en die mag in die hande kry;

2. ‘n ongemanierde sot wat hom onverwags vol geëet het;

3. ‘n oujongnooi wat onverwags getroud kom;

4. ‘n slavin wat trou met haar baas.

Day 355Day 357

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More