YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 358 OF 365

Put inspirasie uit ander se vermoëns.

Verse 29 tot 31. Hierdie vorige diere inspireer jou alreeds met hulle onopsigtelike vermoëns. Hoeveel te meer nie die volgende drie statige en onbedreigde diere nie, met die vierde darem ‘n mens, die koning, hoewel hy sy leër daarvoor nodig het:

1. ‘n Leeu stuit vir niks;

2. ‘n Spoghaan ook;

3. ‘n Bokram net so;

4. ‘n Koning met sy leër by hom.

Dit is ooglopende kritiek op verwaandheid, wat in die volgende spreuk duidelik uitgespel sal word.

Day 357Day 359

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More