YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 360 OF 365

Hoogmoed is dwaas.

Vers 33: Die duidelike boodskap van al die waarnemings oor die lewe is dat hoogmoed en verwaandheid net eenvoudig dwaas is, en dat ‘n mens onafwendbaar die gevolge daarvan sal moet dra:

1. As jy melk karring, word dit botter .

2. As jy iemand op die neus slaan, kom daar bloed uit.

3. As jy mense kwaad maak (met jou hoogmoed), kom daar rusie.

Wat ‘n kragtoer van ‘n groot wyse: Agur!

Day 359Day 361

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More