Spreuke – eenjaarleesplanSample

Vers 18: Wanneer daar geen profetiese visioen is nie, raak 'n volk bandeloos. Wanneer hulle egter die wet – God se openbaring – nakom, is hulle gelukkig.
Die gehoorsaamheid aan God se wil bring dus voorspoed. Dit inspireer 'n volk om in alles gehoorsaam aan God te lewe. Die praktiese situasie in die tyd van Eli is ‘n goeie voorbeeld van wat met hierdie spreuk bedoel word (1 Samuel 3). Eli het die volk nie geleer om aan God gehoorsaam te lewe nie en bandeloosheid het oral toegeneem. Met Samuel is die situasie egter omgedraai. Hy het die volk weer in gehoorsaamheid aan God laat lewe.
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

Last Words: A Lenten Meditation on the Final Sayings of Christ, Week 1

5 Prayers to Stop Thinking Negatively About Your Spouse

Last Words: A Lenten Meditation on the Final Sayings of Christ, Week 2

Ready as You Are

Worship Him

Stress Less: 9 Practices That Build Resilience God's Way

7-Day Devotional: Torn Between Two Worlds – Embracing God’s Gifts Amid Unmet Longings

Priorities of the Kingdom

Learning About Love With St. Valentine
