YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 345 OF 365

Vers 21: Rebellie begin by bederf. 'n Slaaf wat van jongs af bederf word, word op die ou end ondankbaar en opstandig. Dit is natuurlik nie net van slawe waar nie, maar ook van kinders.

Vers 22: 'n Opvlieënde mens soek rusie met almal. Hy word letterlik 'n "man van woede" genoem. 'n Heethoof begaan dus sonde op sonde. Sy negatiewe invloed is soos die sentrum van 'n orkaan. Alles en almal word daardeur geraak.

Day 344Day 346

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More