YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 151 OF 365

Vers 12: ’n Goeie koning word gekenmerk deur ’n regverdige regering wat deur almal as billik en in ooreenstemming met God se morele wette ervaar word. Op die koop toe bevestig regverdigheid sy troon terwyl goddeloosheid ’n gruwel in die oë van die Here is. Vers 13: Om dit te kan doen, moet ’n koning lief wees vir die waarheid en die waarheid praat. Dit dien nie net sy eie belange nie, maar almal in sy koninkryk s’n.

Day 150Day 152

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More