YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 147 OF 365

Vers 4 werk met die belofte dat God in beheer is van die eindbestemming en doel van alles. Onthou ook dat God nie van arrogansie en verwaandheid hou nie; mense wat voorgee dat hulle alles weet, terwyl hulle daarmee op God se terrein oortree (vers 5). Uit daardie hoek maak die twee opmerkings oor straf vir die goddelose en die verwaande in vers 4 en 5 sin, omdat hulle hulself aanmatig om die god van hulle eie lewe te word, en dit hulle buite die ruimte van God se sorg en seën plaas. Hartseer en ongenaakbaar, maar onvermydelik.

Day 146Day 148

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More