YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 145 OF 365

Spreuke onderstreep weer die sentrale tema van die boek. Die vrees van/ontsag vir die Here is “wyse teregwysing”, soos dit in die Hebreeus staan. Dit kan op twee maniere verstaan word. Die ontsag vir die Here kom uit die dissipline van die wysheid. Óf, die dissipline van die wysheid lei tot die ontsag vir die Here. Albei betekenisse is geldig. Die tweede deel van die vers brei daarop uit en wys hoe op soortgelyke wyse een ding tot ’n ander lei: “Nederigheid lei tot eerbetoon."

Day 144Day 146

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More