YouVersion Logo
Search Icon

Vertrou God Te Midde Van SwaarkrySample

Vertrou God Te Midde Van Swaarkry

DAY 22 OF 29

Oordenkingsvrae:

  1. Wat is sommige van jou huidige lyding? Glo jy dat hierdie dinge nie kan vergelyk met die komende heerlikheid wat ons in Christus het nie? Hoekom of hoekom nie?
  2. Hoe is hoop en uithouvermoë verbind? Hoe kan jy lyding verduur sonder om dit te ignoreer of gering te ag? Hoe vertrou jy God om jou te help om te volhard?
  3. Hoe het jy beleef dat die Heilige Gees jou in jou swakheid help? Vind jy dit vertroostend om te weet dat die Heilige Gees namens jou bid? Hoekom of hoekom nie?
  4. Glo jy dat God alles vir jou ten goede laat meewerk? Glo jy dat Hy vír jou is? Hoe kan jy seker wees?
  5. Het jy al ooit iets beleef wat gelyk het of dit jou van God se liefde kon skei? Wat was die resultaat?
Day 21Day 23

About this Plan

Vertrou God Te Midde Van Swaarkry

Voel dit vir jou asof die wêreld oral om jou ineengestort het? Voel dit vir jou asof jy deur die een storm op die ander getref word? Het jy begin wonder waar God te midde van al jou hartseer is? Vriendin, jy is nie alleen in jou swaarkry nie.

More