Vertrou God Te Midde Van SwaarkrySample
Memoriseervers:
Ek was in die rou, maar U het my van vreugde laat dans. U het my rouklere uitgetrek en vir my feesklere aangetrek. Daarom sal ek sing tot u eer; ek sal nie stilbly nie.
Psalm 30:12-13
Uitdaging vir die week:
Verbind jouself om hierdie week toegewyd tyd in te ruim om God daagliks te loof. Begin met vyf minute en voeg elke keer meer by. Lees ‘n lofpsalm of gebruik jou eie woorde. Om sy lof te verklaar, herinner ons aan sy liefde vir ons en sy vermoë om kragtig in ons lewens te werk.
Scripture
About this Plan
Voel dit vir jou asof die wêreld oral om jou ineengestort het? Voel dit vir jou asof jy deur die een storm op die ander getref word? Het jy begin wonder waar God te midde van al jou hartseer is? Vriendin, jy is nie alleen in jou swaarkry nie.
More