YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

Die Goddelike GeheimSample

Die Goddelike Geheim

DAY 9 OF 12

Voorbidding Lees die bostaande teks oor en oor totdat jy oortuig is dat die gelowige wat in Christus bly, die reg het om vir siele te bid en dat Christus en die Vader daardie gebede sal verhoor. Onthou dat jy nie net ter wille van jou eie verlossing ’n loot van die hemelse Wynstok is nie, maar sodat jy kan vrug dra in die redding van ander. As voorbidder ontvang jy die genade om vir ander te bid en te glo dat God jou sal verhoor. Dink aan die verandering wat in ’n gemeenskap sal plaasvind as elke gelowige die tyd sal neem om vir die ongelowiges te bid. Hoe sal God nie verheerlik word in die vrug wat ons dra nie!

Scripture

Day 8Day 10

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy