YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

Die Goddelike GeheimSample

Die Goddelike Geheim

DAY 8 OF 12

Die Lam en gebed Onthou dit: jy bid nie alleen nie. Reg oor die wêreld is God se kinders besig om te bid. Wanneer hulle hulle gebede met volharding en vertroue aan die Lam toevertrou, sal God op sy eie tyd ’n antwoord stuur. Die Lam op die troon hou ons gebede in bewaring om hulle op die regte tyd aan die Vader voor te lê. Die rede waarom die Lam op die troon sit, is sodat Hy jou gebede kan gebruik en jou deur sy Gees kan versterk om meer te bid. Gebruik jou daaglikse gemeenskap met God en die Lam as ’n manier om die oorvloedige genade vir al jou behoeftes te ontvang.
Day 7Day 9

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy