YouVersion Logo
Search Icon

Geanker in genadeSample

Geanker in genade

DAY 8 OF 12

Versoeking

God se Woord is duidelik: Sonde is sleg vir jou omdat dit jou skei van God, die bron van genade en seën, en jou blootstel aan die vyand. Om toe te gee aan versoeking, stel jou reg in die pad van boosheid, wat teen ’n hoë spoed reg op jou afkom. God het belowe om jou die krag te gee om versoeking teen te staan. As jy jou kom kry dat jy in die rigting beweeg van iets wat jy weet verkeerd is, draai om op die pad van versoeking voordat die gevolge van sonde jou tref.

In watter areas word jy maklik versoek?

Day 7Day 9

About this Plan

Geanker in genade

God bewys nie net genade aan jou elke keer as jy sondig nie, maar Hy vergewe jou en bewys elke dag, 365 dae ’n jaar, opnuut genade aan jou. Ontvang dit met ’n dankbare hart en wees daarom gereed om meer genade aan ander te bewys. Hierdie leesplan is saamgestel uit GEANKER IN GENADE.

More