YouVersion Logo
Search Icon

Geanker in genadeSample

Geanker in genade

DAY 10 OF 12

Seën ander

Net soos ’n rivier vry kan vloei in ’n kanaal sonder hindernisse, kan die genade en seën van God deur jou vloei wanneer jy sy weë volg. Wanneer jy gehoorsaam is aan God, word jou lewe ’n kanaal van sy liefde en genade aan ander.

Hoe goed kry jy dit reg om God se genade en liefde deur jou te laat vloei na ander mense toe?

Scripture

Day 9Day 11

About this Plan

Geanker in genade

God bewys nie net genade aan jou elke keer as jy sondig nie, maar Hy vergewe jou en bewys elke dag, 365 dae ’n jaar, opnuut genade aan jou. Ontvang dit met ’n dankbare hart en wees daarom gereed om meer genade aan ander te bewys. Hierdie leesplan is saamgestel uit GEANKER IN GENADE.

More