Die vrede van Kersfees Sampel

Die vrede van Kersfees

HARI KE 1 DARI 7

Vredevors

Ons dink aan die Kind, die Seun van God, wat uit die hemel gekom het om vir ons vrede te bring. Dit is waaroor Christenskap gaan, veral tydens die Kerstyd. In Johannes 16:33 NLV sê Jesus: "Ek sê hierdie dinge vir julle sodat julle in My rus en vrede kan vind. In die wêreld sal julle swaarkry beleef, maar skep moed: Ek het die wêreld reeds oorwin.” Hoe gaan dit vandag met jou? Voel jy hartseer? Is jy dalk ’n bietjie bang? Ons hemelse Vader weet presies hoe jy voel. Hy het sy Seun gestuur om ons te verlos en ook om vir ons vrede te bring. Johannes 3:16 NLV sê: “God het die mensdom só liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore gaan nie, maar die ewige lewe sal hê.”

Dit is nou die tyd om die Kind van Vrede te verheerlik. Onthou waaroor Kersfees eintlik gaan. Draai na Jesus toe en laat Hy jou lei.

Firman Tuhan, Alkitab

Hari 2

Tentang Rencana ini

Die vrede van Kersfees

Ons dink aan die Kind, die Seun van God, wat uit die hemel gekom het om vir ons vrede en verlossing te bring. Dit is waaroor Christenskap gaan, veral tydens die Kerstyd. Dit is nou die tyd om die Kind van Vrede te verheerlik. Onthou in hierdie tyd waaroor Kersfees eintlik gaan.

More