Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

Die Belangrikheid Van GebedMuestra

Die Belangrikheid Van Gebed

DÍA 9 DE 43

Memoriseervers:

Die môre vroeg, toe dit nog nag was, het Hy opgestaan en buitentoe gegaan na 'n eensame plek en daar gebid. 

Markus 1:35

Uitdaging vir die week:

Bepaal hierdie week 'n tyd in jou dag en 'n spesifieke plek waarnatoe jy kan wegbreek en doelgerig kan bid soos wat Jesus gedoen het. Dit tyd en plek sal vir elkeen van ons anders wees, maar ons doel is om ons besige pas te verslap en doelgerig elke dag tyd saam met Jesus deur te bring. 


Escrituras

Día 8Día 10

Acerca de este Plan

Die Belangrikheid Van Gebed

As jy graag nader aan jou Verlosser wil kom deur gebed ‘n prioriteit in jou lewe te maak, dan is Die Belangrikheid van Gebed vir jou. Ons gaan tyd deurbring in God se Woord, antwoorde kry op vrae oor hoe ons moet bid, hoe om gebed ‘n prioriteit te maak en hoe God gebed verhoor. Mag God deur hierdie studie ons oë oopmaak vir die wonder en voorreg van gebed.

More