Die Belangrikheid Van GebedMuestra

Oordenkingsvrae:
1. Op watter maniere kan jy, volgens Kolossense 3:12–17, spesifiek bid vir jou naaste verhoudinge (jou huweliksmaat, beste vriend, ouer)?
2. Op watter drie gebiede word ons geroep om ten volle toegewy te wees om God lief te hê? Raak stil en bid Matteus 22:37 vir jou kind, niggie, nefie, vriend of enige ander kind in jou lewe.
3. Op watter manier kan jy vandag spesifiek vir 'n sekere vriend bid? Neem tyd uit jou besige skedule om hierdie vriend doelbewus op te lig.
4. Op grond van Filippense 1:9–11, hoe kan jy vandag vir jou kerk bid?
5. Hoe het God onlangs 'n spesifieke gebed verhoor? Prys Hom vandag vir sy antwoord.
Acerca de este Plan

As jy graag nader aan jou Verlosser wil kom deur gebed ‘n prioriteit in jou lewe te maak, dan is Die Belangrikheid van Gebed vir jou. Ons gaan tyd deurbring in God se Woord, antwoorde kry op vrae oor hoe ons moet bid, hoe om gebed ‘n prioriteit te maak en hoe God gebed verhoor. Mag God deur hierdie studie ons oë oopmaak vir die wonder en voorreg van gebed.
More
Planes relacionados

Las 'Malas' Mamás de la Biblia: Cómo Dios sigue obrando en los peores momentos

9 verdades para vivir conforme a la voluntad de Dios

Comienza. El Camino a Una Vida Plena

Día Global de Oración Universitaria: Guía de Oración de 40 Días

Experiencia De Amor

Jesús, Enséñame: Colaborando Con El Espíritu Santo en Mi Maternidad

Historias Asombrosas - La Provisión de Dios

Mi Camino Con Dios

Siervo, ¿Yo?
