Die Belangrikheid Van GebedEjemplo
![Die Belangrikheid Van Gebed](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F29107%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Bid met die Wete dat die Gees Intree
Lees: Romeine 8:26–27
SOAP: Romeine 8:27
En God, wat die harte deurgrond, weet wat die bedoeling van die Gees is, want Hy pleit, volgens die wil van God, vir die gelowiges.
Oordenking
Wat 'n troos is dit om te weet dat selfs wanneer ons nie weet wat om te bid nie, die Heilige Gees namens ons bid!
Daar is tye in die lewe waarin ons nie weet wat om te bid nie. Ons is óf kreupel van emosie, onseker oor wat ons wil hê of wat God se wil is, óf ons is nie in staat om ons behoeftes uit te druk nie. Dit is in hierdie oomblikke dat 'n betroubare vriend namens ons kan intree en vir ons kan bid. Die gebede van 'n vriend wat jou situasie ken en verstaan, kan groot troos en vrede bied wanneer jy nie weet wat om te bid nie.
Selfs nog meer vertroostend is die wete dat die Heilige Gees altyd vir jou bid. Hy verstaan jou swakheid. Hy weet wat om te bid en hoe om jou behoeftes aan die Vader uit te druk op maniere wat jy nie verstaan nie. Hy deursoek jou hart en tree altyd namens jou in. En Hy bid vir jou volgens God se wil.
Wat 'n ongelooflike voorreg dat die Heilige Gees vir my voorbid. Die Heilige Gees is ten volle God, 'n aktiewe lid van die Drie-eenheid, in konstante eenheid met God die Vader en God die Seun. God self bid vir ons en verhef ons behoeftes volgens sy wil. Wat 'n ongelooflike waarheid!
Die Heilige Gees is ons Trooster en ons Voorspraak. Hy werk in ons om ons meer soos Christus te maak, deur ons gedagtes, emosies en gedrag, deur gebed in pas met God te bring. Wanneer ons toegee aan die Heilige Gees, kan ons verseker wees dat ons in pas is met God se wil.
Gebed
Vader God, ek dank U vir u gawe van die Heilige Gees, wat my meer oor myself en oor U geleer het as wat ek ooit kon dink. Help my, Here, om onderdanig te bly aan die Heilige Gees, sodat ek in pas sal bly met u wil vir my lewe. Dankie dat U my so lief het dat U my geseën het met my eie Onderwyser, Gids, Voorspraak en Trooster. In die Naam van Jesus, amen.
Escrituras
Acerca de este Plan
![Die Belangrikheid Van Gebed](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F29107%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
As jy graag nader aan jou Verlosser wil kom deur gebed ‘n prioriteit in jou lewe te maak, dan is Die Belangrikheid van Gebed vir jou. Ons gaan tyd deurbring in God se Woord, antwoorde kry op vrae oor hoe ons moet bid, hoe om gebed ‘n prioriteit te maak en hoe God gebed verhoor. Mag God deur hierdie studie ons oë oopmaak vir die wonder en voorreg van gebed.
More
Planes relacionados
![Lectura Diaria de la Biblia de Febrero de 2025. La guiadora palabra de Dios: compartiendo el amor de Dios](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54796%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Lectura Diaria de la Biblia de Febrero de 2025. La guiadora palabra de Dios: compartiendo el amor de Dios
![Encuentros Transformadores: El Poder Del Evangelio](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54892%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Encuentros Transformadores: El Poder Del Evangelio
![Aprendiendo a juzgar correctamente](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54797%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Aprendiendo a juzgar correctamente
![Victoria en la Cruz](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54798%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Victoria en la Cruz
![Todos a La Mesa](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54761%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Todos a La Mesa
![Amistades Transformadoras](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54929%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Amistades Transformadoras
![Salmo 19: La suficiencia de la palabra de Dios](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55023%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Salmo 19: La suficiencia de la palabra de Dios
![Un Corazón Sin Límites](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55255%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Un Corazón Sin Límites
![Mucho Fruto](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55356%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Mucho Fruto
![Leamos Juntos - 2](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54896%2F320x180.jpg&w=640&q=75)