Ek kan 'n vriend weesVoorbeeld
Ek kan 'n vriend wees wat beste vriende met wysheid kies.
Wanneer jy 'n beste vriend kies wat vir God lief is sal jou vriend se goeie gewoontes en dade jou beïnvloed. Jy sal 'n beter mens wees! Hoe weet jy dat ander God liefhet? Die Bybel sê ons moet na die vrugte in hul lewens kyk. Hoe lyk die vrugte in iemand se lewe wat God liefhet en respekteer?
Vertel vir Iemand: Maak 'n lys van vrugte in jou lewe wat jou liefde vir God wys, en ander wat dit nie doen nie.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Met die hulp van God kan jy 'n gawe, wyse, gelowige en vreeslose vriend wees. Lees hierdie leesplan om meer daaroor uit te vind! Vir ouers: Lees hierdie leesplan saam met jou kind. Elke week sluit vier oordenkings asook 'n weeklikse speletjie om die vers te memoriseer in. Jy sal moontlik wil toesig hou oor die gebruik van hulpbronne.
More