Maak Wyse KeusesVoorbeeld

Making Wise Choices

DAG 3 VAN 4

Die keuses wat ons maak, beïnvloed nie net onsself nie, dit kan ook ander op 'n goeie of slegte manier beïnvloed. Wanneer ons slegte besluite neem, maak ons ander soms seer en berokken ons skade aan ons verhouding met hulle. Om te vermy dat ons met ons besluite ander seermaak, moet ons na God kyk om te weet hoe om 'n wyse keuse te maak.

In hierdie episode sien ons hoe Nicole se reeks slegte besluite veroorsaak dat sy haar broer seermaak, wat skade aan hulle verhouding berokken.

Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

Making Wise Choices

Hierdie 4-dag leesplan vir die jeug verken wat die Skrif oor wysheid sê. Volg die verloop van Nicole en haar broer Tate se eerste dag alleen by die huis waar hulle die slegte besluit neem om die bure se dogter, Kaylin, oor te nooi en die huis verwoes. Jy sal elke dag 'n Skrifgedeelte lees, na die verhaal kyk, en eerstehands 'n getuie wees van hoe belangrik dit is om wyse besluite te neem.

More

Ons wil graag vir Switch, 'n bediening van Life.Church, vir die verskaffing van hierdie leesplan bedank. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.life.church